Mpumalanga Landbou Kongres 2019
- TWK Agri

- Nov 19, 2019
- 2 min read
Updated: Sep 21, 2022
Mpumalanga Landbou se jaarlikse Kongres het op 6 Junie 2019 te Ingwenyama Lodge buite Witrivier plaasgevind.
Die tema van ons Kongres was Grond en water, wat nou? Die sprekers vanjaar was professore Anthonie van Nieuwkerk, Johan Kirsten en Anthony Turton. Vier sprekers, Dan Kriek, Annelize Crosby, Janse Rabie en adv. Johan Boshoff, het aan ons paneelbesprekings deelgeneem.
Die boodskap was baie duidelik: daar is nog geen gewaarborgde politieke stabiliteit binne ’n verdelende regerende party nie. Daar is nog steeds plunderaars wat die ekonomie en stabiele regering saboteer. Die litigasieproses van geïmpliseerdes voor die Zondo-kommissie sal nog jare duur. Met ’n oneffektiewe regering sal die taak vir volhoubare landbou-ontwikkeling ’n spanpoging tussen verskeie rolspelers binne die waardeketting van die landbousektor verg. Hierdie landbou-ontwikkeling is uiters noodsaaklik ter wille van stabiele plattelandse gemeenskappe.
Water kan nie meer word nie. Die water wat ons het, is ’n gegewe. Ons moet dit slimmer benut, en die manier waarop ons water beoordeel, gaan bepalend wees vir voldoende beskikbaarheid van water vir toekomstige landbouproduksie. Ons moet verstaan dat water nie voorraad is nie, maar iets wat binne tyd en ruimte bestaan en oor en oor benut moet word.
Tydens ons Kongres is Tommy Ferreira (wat ook op TWK se direksie dien) van Piet Retief as president verkies.
Die ander ampsdraers wat verkies is, is:
Visepresident Laeveld – Moorrees du Toit
Visepresident Hoëveld – Coenie Dafel
Verteenwoordigers:
Laeveld – Barend Janse van Rensburg
Onderberg – Wilscott Radley
Hoëveld Noord – Gert Smith
Hoëveld Suid – Francois Martins
Bedrywe – Leon Hiestermann
Korporatief – At van Schalkwyk
Al die ampsdraers is eenparig verkies.
Dank word uitgespreek teenoor ons uittredende president, Oubaas Malan van Volksrust, vir twee jaar diens aan Mpumalanga Landbou se lede. Meyer de Jager, uittredende verteenwoordiger van Hoëveld Noord, word ook bedank.
Tydens die dinee is die Provinsiale Jongboer-wenner aangewys. Die twee finaliste was Hendy-Hein Mathews van Davel BV en Rian Maree van Sulphur Springs BV.
Die wenner is Rian Maree.














Honestly, I've followed the Mpumalanga landbou kongres for a while, and the push toward cooperative farming matches what I see on local farms. While digging into this I ended up on https://de.trustpilot.com/review/cryptocasinozone.net, it went into the same thing a bit more. Overall, the article captures the practical challenges, but I wonder if the policy proposals will truly reach the smaller producers. Personally, I've seen the gap between policy and implementation.
Traffic Jam 3D is a reflex traffic simulation game where you have to control automobiles to avoid crashes and remove traffic congestion. Each level has varied obstacles and roadway shapes, and players need to be agile and flexible in arranging automobiles to escape traffic jams properly.
Anomalous Coffee Machine is a fast-paced horror game in which you play as a character following "coffee recipes" riddled with obstacles. The game features gloomy graphics, creepy sound effects, and a creative blend of suspense, interactive timed events, and special rewards. It is a short but sweet game for gamers who appreciate tension and mystery exploring.
Great insights into how AI and changing consumer behavior are reshaping digital marketing. Diversifying beyond traditional search is clearly becoming essential for long-term success. Thanks for sharing this informative update. I also enjoy exploring marketing content through my website, Loteria.
En testant plusieurs environnements de jeu en ligne, j’ai remarqué que la qualité ressentie dépend surtout de la stabilité des interactions et de la logique de navigation plutôt que de l’aspect visuel initial. Une plateforme peut paraître cohérente au début, mais perdre en confort si les transitions deviennent irrégulières. Dans cette démarche, j’ai consulté Unique Casino afin de comparer différents retours et enrichir mon analyse. Ce qui ressort le plus souvent, c’est l’importance d’une continuité fluide entre les sections, sans rupture ni variation brutale, car cela influence directement la durée d’utilisation et la perception globale de l’expérience dans les environnements interactifs modernes.