Search

TWK stel fietse beskikbaar aan TWK-werknemers.

TWK Healthy Habits het ondersoek gaan instel na ‘n voorstel ontvang is om TWK-werknemers met fietse te help wat tans werk toe stap. ‘n Definitiewe behoefte is onder ons personeel geïdentifiseer.



Daar was 200 bekostigbare fietse beskikbaar gemaak aan personeel wat belang gestel het.

Hierdie inisiatief maak ‘n groot verskil in die personeel se lewens, veral aan personeel wat voorheen nie vervoer gehad het nie en te voet werk toe moes stap. Positiewe terugvoer is alomteenwoordig en weereens bevestiging dat TWK daarna streef om die werkgewer van keuse te wees.


96 views
TWK_Logo.png

T: (017) 824 1000 │ E: twk@twkagri.com │ 11 De Wet Street, PO Box 128, Piet Retief, 2380

© 2019 TWK AGRI (PTY) LTD | ALL RIGHTS RESERVED

PRIVACY POLICY

PROMOTION OF ACCESS TO INFORMATION ACT MANUAL

  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • LinkedIn
  • YouTube
button.png