TWK Agri Classic 2020 | Pietermaritzburg
- TWK Agri

- Jan 31, 2020
- 1 min read
TWK het die geleentheid gehad om die Agri Classic weer hierdie jaar by die Victoria buiteklub te Pietermaritzburg aan te bied en soos te vore was dit weereens ‘n groot sukses. New Holland het ook as hoof borg ingestaan om hulle vennootskap met Pietermaritzburg bekend te stel.
Vroeg oggend het die spelers nader begin staan om gereed te maak vir die dag se opwinding. Daar was 72 spelers wat deelgeneem het en die spanne het bestaan uit TWK kliënte en verskaffers. TWK personeel het ook waterpunte beman by van die afslaan punte en seker gemaak dat die spelers iets te ete en iets koud het om te geniet op daardie warm dag.
Na die gholfdag se verrigtinge het almal by die klubhuis bymekaar gekom vir ‘n gesellige funksie en ete. Eddie Fivaz het die aand begin met ‘n kort toespraak oor die finansiële jaar van 2019 waarna Lukas Coetzer Langdiens toekennings aan die Suid-streek se TWK personeel kon oorhandig. TJ Ndlela was die top presteerder vir hierdie aand en hy het sy toekenning vir 35 jaar dienslewering aan TWK ontvang.
Na die langdiens prysuitdeling was die gholfdag pryse uitgedeel vir beste spanne en spelers waarna TWK se eie liedjie en musiek video, Groen Genade, wat geskryf is en opgevoer is deur Jakobus Silver bekendgestel is.
Na al die verrigtinge het die verskaffers, kliënte en TWK personeel saam gekuier en hierdie dag op ‘n positiewe noot afgesluit.



























































































































































































































































Sulke geleenthede is altyd goed vir spanbou en om verhoudings met kliënte en verskaffers te versterk. Na ’n lang dag van sport en sosialisering ontspan baie mense ook graag met iets eenvoudig maar uitdagend soos Geometry Dash Lite
That golf day atmosphere at the TWK Agri Classic in Pietermaritzburg, where teams, suppliers, and clients came together for a relaxed but competitive day, really reflects how shared activities build connection beyond the main event itself. In a similar casual way, tapping into something simple like https://space-bar-clicker.github.io/ can add a light, playful break that keeps engagement going without needing much setup. It’s interesting how both kinds of moments, whether on the course or online, create small pockets of interaction that keep people connected.
Great score!
From the early-morning buzz on the course to the thoughtful care shown by TWK staff and the well-deserved recognition of long-serving employees, it reflects a strong sense of community and partnership. In a way, it echoes the energy of Veck IO, where coordination, participation, and shared moments come together to create an engaging and rewarding experience for everyone involved.
This game is perfect for short breaks, yet space waves often turns into long sessions because players want to beat their previous records.