top of page
Search

Mnr. RL Meyer tree af as Voorsitter


Jy gaan na 23 jaar se diens as direkteur van TWK uittree. Wat hou die toekoms vir jou in?

"Ek gaan my meer op my boerdery toespits en daar is ook nog baie plekke in ons mooi land

wat ek graag saam met vroulief sal wil besoek."


Wat is jou beste herinnering van die 23 jaar by TWK?

"Geen enkele gebeurtenis nie. Goeie herinneringe is egter die dat ons veral in die laaste jare

as een span voluit getrek het."


As jy kon terugkyk na jouself 23 jaar gelede, watter raad sou jy jouself as direkteur van TWK

gee?

"Win ander mense se kundigheid en kennis in as jyself nie weet nie. Wees deursigtig teenoor

aandeelhouers, veral in moeilike tye."


Wat is die grootste prestasie van jou loopbaan?

"'n Baie belangrike gebeurtenis by TWK was dat ons op die ZARX beurs kon noteer. Dit

beteken vir TWK geweldig baie. Die uitbreiding wat ons in ons kernbedryf, naamlik die

houtbedryf, bewerkstellig het."


In jou 23 jaar by TWK, watter tyd was vir jou die uitdagendste?

"Die jare as voorsitter van die direksie was baie uitdagend. Die destydse besigheidsongeluk

het TWK onder geweldige finansiële druk geplaas. Ook het TWK se geloofwaardigheid en

beeld daardeur, in die openbaar en ook onder aandeelhouers, gelei."


Wat was jou rol as direkteur by TWK?

"Om doelwitte daar te stel, bedoelende om die pad aan te wys waarheen ons as TWK wil

gaan."


Wanneer, na jou mening, behaal ’n maatskappy sukses?

"As 'n direksie 'n duidelike beleid of doelwit daar stel, met 'n kundige en gemotiveerde

uitvoerende bestuur wat daarby inkoop. As 'n maatskappy goeie koöperatiewe bestuur

toepas."


Watter raad het jy vir die direkteure wat tans TWK verder moet lei en ondersteun?

"'n Direkteur behoort altyd te onthou dat hy 'n verantwoordelikheid het teenoor die

aandeelhouers wat hom daar geplaas het. Besef dat die personeel van TWK sy belangrikste

bate is."


Baie geluk aan die volgende persone wat verskies is tot direkteurslede:

• Fanus Stapelberg: Voorsitter

• Tommy Ferreira: Onder-voorsitter

• Erhard Prinsloo: Raadslid

• Heino Hiestermann: Raadslid

 
 
 

12 Comments


Mordachi Letova
Mordachi Letova
16 hours ago

Baie dankie vir die insiggewende artikel oor mnr. RL Meyer se bydrae en die oorgang in leierskap by TWK. Vir lesers wat notas netjieser wil omskakel, is markdown to text ook handig.

Like

Bruce W
Bruce W
3 days ago

Baie dankie vir die nuus oor Mnr. Meyer se bydrae en leierskap. Vir vinnige visuele konsepte gebruik ek soms low quality image maker wanneer ek eenvoudige beelde wil toets.

Like

I’m from Lisbon and honestly was a bit sceptical at first, but the experience ended up being much smoother than I expected. I mostly use Paripesa on mobile while I’m outside, and what surprised me most was how fast everything feels without unnecessary complications. During a Porto match, I managed to follow the game in real time and react quickly to the odds, which made the whole experience feel much more engaging. Even during bigger match hours, the platform author stayed stable when other apps usually start slowing down. For me, that kind of consistency is what really changes the way you use a platform day to day. Do you also notice how important stability becomes during live games?

Edited
Like

I appreciate the insights shared about Mr. RL Meyer’s role as chairman. It reminded me of my own experience leading a community initiative, akin to how Doodle Jump 2 encourages strategic planning for progress.

Like

Pandrhola
Pandrhola
Dec 11, 2025

Slope Game transforms speed into a metaphor, where audacious leaps whisper the poetry of motion and expose the amazing thrill of human fortitude fighting against the bounds of physics.

Like

T: (017) 824 1000 │ E: twk@twkagri.com │ 11 De Wet Street, PO Box 128, Piet Retief, 2380

© 2026 TWK AGRI (PTY) LTD | ALL RIGHTS RESERVED

  • Whatsapp
  • Facebook
  • Instagram
  • X
  • LinkedIn
  • YouTube
J20355_CGSO_New Meber Web Icon.jpg

TWK Group Privacy Policy

Data Privacy Policy

Promotion of Access

Scam Awareness

bottom of page