top of page
TWK Vumbuka Fonds
Saam maak ons 'n verskil in die gemeenskap
arrow&v
arrow&v

Dankie vir die verskil wat u maak in ons gemeenskap!

1. Kontant of kleiner donasies kan teen die volgende kode by jou naaste handelstak inbetaal word: 787454
2. Skenkings kan ook teen u maandrekening gemaak word.
3. Graan skenkings kan teen die volgende nommer gelewer word: 821548
4. Geen berging- of hanteringskoste sal gehef word nie.

Voedingskema-01.jpg
bottom of page