Handel

Constantia Kunsmis


Ons doelstelling is om waarde tot die TWK Groep toe te voeg deur doelgemaakte kunsmisprodukte volgens klante se behoeftes te vermeng. Hierdie produkte word regdeur Suid-Afrika aan klante deur ons taknetwerk en ‘n professionele span verkoopspersoneel, verskaf.

Ons het ook verspreidingsdepots in:

  • Lichtenburg
  • Marble Hall
  • Brits
  • Bothaville
  • Olifantsfontein
  • Modimolle 
  • Piet Retief

Verdien Agribonus punte op alle Constantia produk aankope.


Kontak enige van ons takke vir kompeterende pryse.

Constantia Kunsmis:

Piet Retief (017) 826 4118
Secunda (082) 824 6477
Wes-Kaap (044) 874 5536
Port Elizabeth  (082) 497 3833
Constantia Sentraal (Bothaville)  (083) 628 4092
Constantia Hoëveld (079) 887 0651
Richardsbaai (035) 797 3510
Pietermaritzburg  (082) 451 5363

Constantia Kunsmis Depot:

Marble Hall  (082) 444 6879
Brits(083) 727 9470
Nylstroom  (082) 449 7677
Lichtenburg  (082) 801 7947
Jacobsdal  (083) 650 7229