TWK

Hout

Lewendehawe


TWK Agri bevorder die agrobosbou-beginsel, wat lei tot verbeterde inkomste op bosbougrond. Bees- en bokboerdery op bosbougrond is een van die boerdery-aktiwiteite wat op plantasies ingebring is.