TWK

Hout

Beste Bedryfspraktyke


TWK is deur die ICFR betrokke by verskeie samewerkende navorsingsprojekte. Dit sluit in hergenereringsproewe, alternatiewe gebruik van chemikalieë, onkruidbeheer en ryptoleransie. TWK is ook ’n lid van die TPCP. Deur die FABI ondersteun TWK ook privaatboere met die identifisering van plae en siektes en die vrystelling van biobeheermiddels vir verskillende plae.