Graan

Silodienste


TWK-silodienste streef nie net na topgehalte diens en standaarde nie; ons streef ook daarna om ’n unieke diens wat in elke kliënt se behoeftes voorsien, te lewer.   

Silo's

  • Droging en sifting van graan (SB, YM, WM en BP)
  • Belugting
  • Maal van graan
  • Beroking
  • Gradering deur opgeleide, gekwalifiseerde gradeerders 
  •  Ontvang van graan
  • Berging van mielies en sojabone
  • Aflaai
  • Weeg
  • Elektroniese silosertifikate
  • HACCP-gesertifiseer
  • Weeg van lewendehawe, hout, ens.

    

Laai ons Silodienste en TWK Produkriglyne hier af

Silo-inligting:  Mkondo & Panbult

Beskrywing

Mkondo SiloPanbult Silo
PersoneelLeon PutterLouis Putter
Telefoonnommer017 826 2170071 659 1849
Selnommer082 951 0771 082 776 3121
Faksnommer017 826 2189017 820 0313
GPS-koördinateS27˚06'00.73“S26˚48'30.96“
E30˚49'09.84“E30˚26'15.08“
Weegbrug Kapasiteit-pad60 ton60 ton
Lengte24m22m
Breedte3m3m
Aflaaikapasiteit120 ton/uur150 ton/uur
Safex-nommer5619562326
Taknommer412411
Kapasiteit50 000 ton55 000 ton
Buise1314
Uitlaaikapasiteit120 ton/uur150 ton/uur
Drogingskapasiteit30 ton per uur, afhangende van persentasie vog30 ton per uur, afhangende van persentasie vog