TWK

Graan

Graan


Ons Graanbemarkingsafdeling is ervare in die graanmark en konsentreer spesifiek op die areas waarbinne ons werksaam is, wat beteken dat ons kliënte kan staatmaak op deskundige markadvies en inligting.

Ons voorsien ’n verskeidenheid omvattende dienste aan die verskaffers en eindgebruikers van graan, en fokus op graanbemarking, silodienste en Safex handel.

Voorts produseer ons ons eie handelsmerk mieliemeel en veevoere en voorsien dit teen kleinhandel, groothandel en op boerderyvlak.