Korporatiewe Dienste

IT en Rekenaar Dienste


Sedert 2006 het die IT- en Rekenaardienste afdeling 'n wye verskeidenheid dienste gelewer en produkte teen mededingende pryse aan Piet Retief en omliggende gebiede verskaf.


Inligtingstegnologie:

  • Stelselbestuur en instandhouding
  • Programmering


Dienste:

  • Rekenaarimplementering en instandhouding
  • Netwerk oplossings
  • Sagteware installasie


TWK Rekenaars:

  • Internetkafee


Verskaffers van:

  • Tafelrekenaars
  • Skootrekenaars
  • Tablette
  • Drukkers
  • Drukkerink