Korporatiewe Dienste

Bemarking en Kommunikasie


Kommunikasie bind ons maatskappy saam.

     

Korporatiewe Bemarking

  • Projekbestuur;
  • Bevordering van maatskappystrategieë;
  • Voorraadbestuur en
  • Bestuur van advertensieveldtogte.

     

Korporatiewe Kommunikasie

  • Sosiale media bestuur;
  • Fotografie en videografie; 
  • Ontwerp en korporatiewe identiteit bestuur; 
  • Skakelwese vir interne kommunikasie en
  • Maatskappy tydskrif bestuur.