TWK

Handel

TWK Handelstakke


TWK het handelstakke regdeur Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Swaziland.

Ons takke bied ’n wye verskeidenheid produkte aan wat in die behoeftes van die verskillende landboubedrywe in die geografiese gebied rondom elke tak voorsien. Ons produkte sluit in kunsmis, saad, lewendehawe-produkte, ysterware, boumateriaal, brandstof, omheiningsmateriaal, reserwedele en talle ander.