TWK

Handel

Constantia Kunsmis


Ons missie is om waarde tot die TWK Groep toe te voeg deur doelgemaakte kunsmisprodukte te vermeng en deur ons taknetwerk en plaasverkope deur toegewyde bemarkingsmense regdeur Suid-Afrika aan die landbousektor te verskaf.

Constantia Kunsmis se infrastruktuur bestaan uit vermengingsfasiliteite in Richardsbaai, Pietermaritzburg, Secunda, Wellington, Nelspruit (Alkmaar) en Port Elizabeth.

Ons het ook verspreidingsdepots in:

  • Lichtenburg
  • Marble Hall
  • Brits
  • Bothaville
  • Olifantsfontein
  • Modimolle 
  • Piet Retief