TWK

Hout

Boomteelt


TWK is aktief betrokke by navorsing na verbeterde genetiese wattel- en gommateriaal wat nie net opbrengste sal verbeter nie, maar ook die risiko wat bosbou tans met betrekking tot plae en siektes ondervind, die hoof sal bied. Die oogmerk is om die genetiese basis van plantmateriaal te verhoog met die fokus op die optimum benutting van die boom vir verskillende markte.