TWK

Hout

Plantasiebestuur


TWK bestuur plantasies namens grondeienaars in Suid-Afrika en in Afrika en hou streng by suksesvolle en volhoubare bosboupraktyke om volhoubaarheid en verantwoordelikheid teenoor toekomstige generasies te verseker. 

TWK Agri mentor voorheen benadeelde houtkwekers wat begunstigdes van grondhervorming en grondherverdeling in Suid-Afrika is. 

TWK Agri is ’n stigterslid en huidige lid van die Mkondo Fire Protection Association (MPFA) en ’n stigterslid en huidige lid van die Mpumalanga Forestry Wildfire Committee (MFWC).