TWK

Hout

Lewende Hawe


TWK Agri bevorder die agrobosbou-beginsel, wat lei tot verbeterde inkomste op bosbougrond. Bees- en bokboerdery op bosbougrond is een van die boerdery-aktiwiteite wat op plantantasies ingebring is.