TWK

Meganisasie

Meganisasie


TWK Meganisasie bied aan boere ’n verskeidenheid dienste en produkte om in enige landbou/boerderybehoefte te voorsien. Dit sluit in goedere, dienste en die herstel of vervaardiging van innoverende nuwe landboutoerusting.

Ons het 17 takke in Mpumalanga en KwaZulu-Natal, almal met opgeleide en vriendelike personeel vir professionele en vinnige diens.

TWK is verskaffers van: 

  • New Holland
  • Miller Hoogloop spuit (selfaangedrewe)
  • Camara voermenger
  • Quantum Field Services
  • Santa Izabel Kontra sny-eg
  • Maschio Gaspardo
  • BP implemente
  • Judipex
  • Barlowworld Agriculture
  • Intrac Trading
  • JCB Agriculture

TWK se Meganisasie-afdeling verkoop New Holland en Landini trekkers en toerusting asook ’n volledige reeks ander implemente en reserwedele by verkooppunte in Piet Retief, Ermelo en Bethal.

Ons vervaardig ook ons eie implemente onder die TWK Implemente handelsnaam.