TWK

Versekering

Langtermynversekering


Ons bied die volgende langtermynversekeringsprodukte aan kliënte: 

  • Permanente lewensversekering 
  • Beleggings 
  • Kredietlewensversekering 
  • Boedelbeplanning 
  • Testamente 
  • Groepwerknemervoordele 

Korporatiewe versekering 

Ons spesialismakelaar bied kliënte met ‘n batewaarde van meer as R100 000 000 met ’n nie-konvensionele benadering tot versekering. Doelgemaakte bepalings, voorwaardes en verliesbefondsing sal verseker dat kliënte toereikende dekking vir hulle spesifieke behoeftes en risiko-aptyt het. 

  • Alternatiewe risiko-oordrag 
  • Selfbefondsing