TWK

Graan

TWK Silodienste


TWK Silodienste

TWK Silodienste streef nie net na topgehalte diens en standaarde nie, ons streef ook daarna om ’n unieke diens te lewer wat in elke kliënt se behoeftes voorsien.   

Silo's

  • Droging en sifting van graan (SB, YM, WM en BP)
  • Belugting
  • Maal van graan
  • Beroking
  • Gradering deur opgeleide, gekwalifiseerde gradeerders
  • Ontvang van graan
  • Berging van mielies en sojabone
  • Aflaai
  • Weeg
  • Elektroniese silosertifikate
  • HACCP-gesertifiseer
  • Weeg van lewende hawe, hout, ens.